Druifkultivars vir Wynbereiding in Suid-Afrika
Book_GrapeCultivars_Afr
Title: Druifkultivars vir Wynbereiding in Suid-Afrika (Afrikaans edition / Afrikaanse uitgawe)
Author: PG Goussard
EAN / ISBN: 978-098027422-6
Format: Semi-hard cover, 200 x 255 mm
Release date: March 2009
Recommended retail price: ZAR 395.00
Click on the link below to contact us and place your order:
  • This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
In hierdie inspirerende publikasie verken die skrywer, P.G. Goussard, die komplekse wetenskap van ampelografie en kombineer hy die nuutste navorsingsgewens met jare lange ervaring in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Die lesersvriendelike en eenvoudig verstaanbare benadering, gerugsteun deur omvattende vergelykende besonderhede, maak DRUIFKULTIVARS 'n noodsaaklike metgesel vir beide die leek en die wingerdspesialis.
  • 'n Deskundige oorsig van ampelografie vir kultivaridentifikasie
  • Gedetailleerde besonderhede van meer as 60 rooi- en witwynkultivars
  • Uitstekende volkleurfoto's van spruitpunte, blare en trosse vir maklike identifikasie
  • Vakkundige aanbevelings oor verbouing vir die bereiding van kwaliteitwyn
  • Panele wat met een oogopslag vergelykende besonderhede oor oorsprong, groei en opbrengs verskaf
  • Internasionaal erkende sinonieme vir kultivarname

Hierdie boek is nie net vir die wingerdbestuurder en wynliefhebber bedoel nie, maar vir almal met 'n liefde en passie vir die wingerdstok, sy kultuur en die edelprodukte daarvan wat as druiwe en wyn voortgebring word.


 

Cartoons

see more

Social Bookmarks



Visit Cheviot Publishing's Blog
Follow Cheviot_Publish on Twitter
Cheviot_Publish: @jacolouis I'm teasing; I love Easter eggs... Have a secret stash for when it's over. :) #eastereggs

Earth Hour - The Big Picture

earth-hour-img

Garagiste

Garagiste (translated as garage owner) is the French term used for a growing number of winemakers who, for want of a farm or cellar, have found an outlet for their passion in their backyards. More About Artists...

Buy garagiste wine

buy-garagiste-thumbnail
Produced in small quantities, these wines are labours of love. Read More

Tasting / Education

Broaden your knowledge and understanding of South African wines. Learn how to taste wine, find your favourites wine styles and producers, serve wines with food and start you very own collection. Book a guided tasting
© 2010 Cheviot Publishing. All Rights Reserved.